Hierdie afrikaanse flitskaarte bevat ABC, dubbelklanke en drieklanke.
Die stem is gedoen deur n grondslagfase onderwyseres om seker te maak die klanke word korrek uitgespreek. Eenvoudige woorde is gekies, om dit ook leesbaar vir die beginner leser te maak.